From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Moldawiese Sosialistiese Sowjetrepubliek (Moldawies: Република Советикэ Сочиалистэ Молдовеняскэ, Republica Sovietică Socialistă Moldovenească; Russies: Молдавская Советская Социалистическая Республика, Moldafskaja Sowjetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika), ook bekend as Moldawië, was een van die republieke van die Sowjetunie.
| |||||
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie | |||||
Hoofstad | Kisjinef | ||||
Grootste stad | Kisjinef | ||||
Amptelike tale | Russies, Moldawies | ||||
Regering | Sosialisties | ||||
Onafhanklikheid Bestaan Van Tot |
28 Junie 1940 12 Desember 1991 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
33 843 km2 (14de in USSR) | ||||
Bevolking - 1989-skatting - Digtheid |
4 337 600 (9de in USSR) 128,2 / km2 | ||||
Geldeenheid | roebel (RUB ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
+3 (UTC) +3 (UTC) | ||||
Internet-TLD | .su | ||||
Skakelkode | + |
Die Sowjetunie het die outonome Moldawiese OSSR op 12 Oktober 1924 gestig as deel van die Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek. Dit het op 28 Junie 1940 die Moldawiese SSR geword. In 1991 het Moldawië onafhanklik geword en sy naam verander na Moldowa. Die naam van die hoofstad is verander van Kisjinef na Chisinau.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.