![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8c/Rhizoprionodon_acutus_mangalore.jpg/640px-Rhizoprionodon_acutus_mangalore.jpg&w=640&q=50)
Melkhaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Melkhaai (Rhizoprionodon acutus) is 'n haai wat voorkom in al die oseane van die wêreld en ook langs die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai. Die haai kry sy naam weens die feit dat hy graag deur Indiëse vroue geëet word om hul melk produksie te verhoog. In Engels staan die haai bekend as Milk shark.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Melkhaai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Rhizoprionodon |
Spesie: | R. acutus |
Binomiale naam | |
Rhizoprionodon acutus (Rüppell, 1837) | |
![]() | |
Verspreiding van die melkhaai | |
Sinonieme | |
Carcharias aaronis Hemprich & Ehrenberg, 1899 |
Sluit