Elasmobranchii is 'n klas van die kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor 5 -7 kieue splete beskik en die tande is los van mekaar in die kakebeen. Daar is ongeveer 1 100 spesies wat hoort tot die klas met die bekendes: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Orde ...
Elasmobranchii
Thumb
Carcharodon carcharias
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Elasmobranchii

Bonaparte, 1838
Orde

Sien teks.

Sluit

Ordes

Die volgende ordes hoort tot die klas Elasmobranchii en kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:

Meer inligting Nommer, Orde ...
NommerOrdeBeskrywingKlasSuperklas
1CarcharhiniformesGrondhaaieElasmobranchiiKraakbeenvisse
2HexanchiformesKoei en FrilletjieshaaieElasmobranchiiKraakbeenvisse
3LamniformesHaringhaaieElasmobranchiiKraakbeenvisse
4MyliobatiformesPylstertagtigesElasmobranchiiKraakbeenvisse
5OrectolobiformesTapythaaieElasmobranchiiKraakbeenvisse
6PristiformesSaagvisseElasmobranchiiKraakbeenvisse
7RajiformesSandkruipers en RôeElasmobranchiiKraakbeenvisse
8SqualiformesHondhaaieElasmobranchiiKraakbeenvisse
9TorpediniformesDrilvisseElasmobranchiiKraakbeenvisse
Sluit

Sien ook

Bron

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.