Makalu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Makalu (Nepalees: मकालु; Chinees: 马卡鲁山; pinyin: Mǎkǎlǔ Shān) is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 485 meter is dit die vyfde hoogste berg in Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga en Lhotse. Makalu is net oos van Berg Everest geleë.
Kitsfeite
Makalu | |
---|---|
Ligging | Tibet (Volksrepubliek China) en Khumbu (Nepal) |
Hoogte | 8 485[1] meter bo seevlak |
Prominensie | 2 386 |
Reeks | Himalaja |
Koördinate | 27°53′21″N 87°05′19″O |
Eerste bestyging | 15 Mei 1955 |
Eerste bestyger(s) | Jean Couzy Lionel Terray |
Maklikste roete | Sneeu/ys-klim |
Sluit