Franse departement From Wikipedia, the free encyclopedia
Maine-et-Loire (49) is 'n Franse departement van die gewes Pays de la Loire. Sy prefektuur (hoofstad) is Angers en sy onderprefekture is Cholet, Saumur, en Segré.
Maine-et-Loire (49) | |
---|---|
Gewes | Pays de la Loire |
Prefektuur | Angers |
Onderprefekture | Cholet, Saumur, Segré |
Bevolking | 782 225 inw. (2007) |
Bevolkingsdigtheid | 102 inw./vk km |
Oppervlakte | 7 166 vk km |
Arrondissemente | 4 |
Kantonne | 41 |
Munisipaliteite | 363 |
President van die Conseil général |
Christophe Béchu |
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.