From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mac-Macwaterval is in die Mac-Macrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika, geleë. Die waterval is 65 m hoog en welbekend omrede dit gedeeltelik vanaf die R532-streeksroete tussen Sabie en Graskop sigbaar is.
Tans is daar twee valle langs mekaar, maar oorspronklik was dit slegs een waterval. Dit is in 1873 in twee geskeur deur die skietwerk van 'n delwer.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.