Die Lebombo-aalwyn (Aloe spicata) is 'n spesie van die genus Aloe. Dit kom voor in Limpopo, Mpumalanga KwaZulu-Natal, Eswatini asook die suide van Zimbabwe en Mosambiek.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Lebombo-aalwyn
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie:
A. spicata
Binomiale naam
Aloidendron spicata
L.f., 1782
Sinonieme
  • Aloe sessiliflora Pole-Evans
Sluit

Die plant kan droogtes verduur en word tot 2 m hoog met 30 blare wat 'n digte roset vorm om die stam. Die heldergroen blare word 600 - 800 mm lank, is gebuig met tandjies op die rande. Geel blomme word van Junie tot Augustus gevorm, wat 'n maksimum van 50 mm in deursnee en 500 - 1200 mm lank is.

Die aalwyn is ook geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 30.4.[2] In Engels staan die aalwyn bekend as die Lebombo aloe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.