From Wikipedia, the free encyclopedia
Koerland was 'n klein hertogdom onder die rivier Daugava in die huidige Letland. Dit het aan Lyfland en Litaue gegrens.
In Koerland se gloriedae bekom die hertogdom die volgende kolonies:
Toe Swede tydens die uitbreek van die Sweeds-Poolse oorlog Koerland binneval en die hertog Jacob Kettler gevange neem verloor Koerland sy kolonies aan Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande. Aan die einde van die oorlog het Koerland tevergeefs probeer om die eiland Tobago weer terug te kry.
Koloniale ryke |
---|
Amerikaans • Australies • Belgies • Brits • Deens • Duits • Engels • Frans • Habsburgs • Italiaans • Japannees • Koers • Nederlands • Nieu-Seelands • Noors • Ottomaans • Portugees • Russies • Spaans • Suid-Afrikaans • Sweeds |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.