Gouda, Wes-Kaap
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gouda is 'n nedersetting in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie dorpie is by die westelike ingang van die Nuwekloofpas tussen Wellington en Tulbagh. Die dorpie is op die plaas Gouda ontwikkel. Die naam het niks met kaas te doen nie maar is 'n Khoikhoi woord wat 'bok- of heuningkloof' beteken. Die Voëlvleidam is 6 km suid van Gouda.
Gouda | |
---|---|
Uitsig oor Gouda se dorpie in die Wes-Kaap. 'n Deel van Gouda se windplaas is heel regs te sien. | |
Koördinate: 33°18′S 19°02′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Drakenstein |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,65 km2 (2,95 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 441 |
• Digtheid | 450/km2 (1 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 90.0% |
• Swart mense | 8.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 90.7% |
• Xhosa | 4.9% |
• Engels | 1.6% |
• Ander | 2.8% |
Poskode (strate) | 6821 |
Skakelkode | 023 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.