Geelbekwitreier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Geelbekwitreier (Ardea intermedia) is 'n voël wat aan die familie van reiers (Ardeidae) behoort. Hierdie voëls kom van Oos-Afrika tot die Indiese subkontinent en van Oos-Asië tot Australië voor.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Geelbekwitreier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ardea |
Spesie: | A. intermedia |
Binomiale naam | |
Ardea intermedia (Wagler), 1827) | |
![]() | |
██ Slegs broeigebied██ Heeljaar teenwoordig██ Oorwinteringsgebied██ Migrasiegebied | |
Sinonieme | |
Mesophoyx intermedia |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b4/Ardea_intermedia_brachyrhyncha_MHNT.ZOO.2010.11.52.9.jpg/640px-Ardea_intermedia_brachyrhyncha_MHNT.ZOO.2010.11.52.9.jpg)
Daar is 3 subspesies:
- E. i. brachyrhyncha: Afrika benede die Sahara.
- E. i. intermedia: van Japan tot suidelike Indië en die Groot Soenda-eilande.
- E. i. plumifera: oostelike Indonesië, Nieu-Guinee en Australië.