Sahara
Woestyn in Noord-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sahara (Arabies: الصحراء الكبرى, aṣ-ṣaḥrāʾ al-kubrā luister (hulp·inligting), letterlik: "die grootste woestyn") is die wêreld se grootste warm woestyn, meer as 9 000 000 km², of omtrent dieselfde grootte as die Verenigde State. Die Sahara is geleë in Noord-Afrika en is 2,5 miljoen jaar oud. Die naam, Sahara, is 'n westerse uitspraak van die Arabiese woord vir woestyn.
- Vir ander gebruike van die term, sien asb. Sahara (dubbelsinnig).