Gagaoesies
Turkiese taal / From Wikipedia, the free encyclopedia
Gagaoesies (Gagauz dili, Gagauzça, Гагауз дили, Гагаузча) is 'n Turkiese taal wat deur sowat 592 000 mense in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenië, Rusland en Turkye gepraat word. Dit is die amptelike taal van die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.[2]
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Gagaoesiërs.
Kitsfeite Gagaoesies Gagauz dili, Gagauzça Гагауз дили, Гагаузча, Amptelike status ...
Gagaoesies Gagauz dili, Gagauzça Гагауз дили, Гагаузча | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ɡaɡaˈuzt͡ʃa] | |
Gepraat in: | Moldowa | |
Gebied: | Gagaoesië | |
Totale sprekers: | 591 920[1] | |
Taalfamilie: | Altaïes Turkies Oghusies Wes-Oghusies Gagaoesies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Moldowa | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | gag | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Gagaoesies is nou verwant aan Turks en word in die Latynse alfabet geskryf.