Diogo Cão (geangliseer as Diogo Cam) was 'n Portugese seevaarder en ontdekkingsreisiger. Daar is min omtrent sy vroeë lewe bekend. Hy was in diens van koning Alfonso V en later Johann II toe hy sy ontdekkingstogte onderneem het.

Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Diogo Cão/Cam
Thumb
Geboreca. 1452
Vila Real, Portugal
Sterfca. 1486
NasionaliteitPortugal
BeroepNavigator, ontdekkingsreisiger
Bekend virEerste Europeër om die Kongorivier en die weskus van Afrika tot Namibië te verken.
Sluit

Tydens sy eerste reis (1482–1483) ontdek hy die Kongorivier en rig 'n klipkruis by die rivier se mondig op. Hy vaar die rivier op en kom in kontak met die Bakongo-koninkryk. Daarna volg hy die Afrikakuslyn tot by Kaap St. Mary in Angola. Dié kruis is in 1886 herontdek.

Op sy tweede reis (1485–1486) vorder Diogo tot by Kaap Kruis in Namibië, waar hy nog 'n kruis oprig. Dit is nie seker of hy van sy laatste tog teruggekeer het nie. Sommige neem aan dat hy by Kaap Kruis oorlede en begrawe is. Hierdie kruis is in 1893 deur die bemanning van 'n Duitse skip in bewaring geneem, en die Duitse Keiser het gelas dat 'n replika in die plek daarvan opgerig word.[1]

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.