Die Berg
hoogste punt van Steenkampsberg, Mpumalanga, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Berg is die hoogste bergpiek (2 331 m) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie piek is in die Steenkampsberge, suidwes van Lydenburg.[1]
Kitsfeite
Die Berg | |
---|---|
Ligging | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 331 meter bo seevlak |
Reeks | Steenkampsberge |
Sluit
Koördinate; 25.20927°S 30.15011°O / -25.20927; 30.15011