Map Graph

Die Berg

hoogste punt van Steenkampsberg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Die Berg is die hoogste bergpiek (2 331 m) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie piek is in die Steenkampsberge, suidwes van Lydenburg.

Read article
Lêer:South_Africa_location_map.svg