![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5c/Cheiridopsis_brownii.jpg/640px-Cheiridopsis_brownii.jpg&w=640&q=50)
Cheiridopsis brownii
Plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Cheiridopsis brownii is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 817 km² en word bedreig deur mynbou aktiwiteite langs die Oranjerivier.
Kitsfeite Cheiridopsis brownii, Bewaringstatus ...
Cheiridopsis brownii | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Cheiridopsis |
Spesie: | C. brownii |
Binomiale naam | |
Cheiridopsis brownii Schick & Tischer, (1928) | |
Sinonieme | |
|
Sluit