Cebalrai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cebalrai (ook bekend as Beta Ophiuchi of β Oph) is ’n ster in die sterrebeeld Slangdraer (Ophiuchus). Sy skynbare magnitude is 2,7[3] en dit is dus redelik maklik met die blote oog sigbaar, selfs in stedelike gebiede. Volgens parallaksmetings is die ster sowat 81,8 ligjare van die Son af.[2]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
Cebalrai
| ||||
Cebalrai se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Slangdraer | |||
Bayer-naam | Beta Ophiuchi | |||
Spektraaltipe | K2 III[1] | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 17h 43m 28.35265s[2] | |||
Deklinasie | +04° 34′ 02.2955″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,749[3] (2,75 tot 2,77) | |||
Absolute magnitude (M) | +0,77 ± 0,04[4] | |||
B-V-kleurindeks | +1,170[3] | |||
U-B-kleurindeks | +1,253[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,13[5] | |||
Radius (R☉) | 12,42 ± 0,13[6] | |||
Ligsterkte (L☉) | 63,4 ± 3,2[6] | |||
Ouderdom (jaar) | 3,82 ± 1,86 miljard[1] | |||
Temperatuur (K) | 4 467[5] | |||
Afstand (ligjaar) | 81,8 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 5,4[7] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | 0,04[1] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | K-tipe reus[8],[9] | |||
Planete | Dalk 1 | |||
Ander name | ||||
Cebalrai, Celbalrai, Cheleb,[10] Kelb Alrai, 60 Oph, 60 Ophiuchi, BD +04°3489, FK5 665, HD 161096, HIP 86742, HR 6603, SAO 122671.[11] | ||||
|
Sluit