Eucalyptus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eucalyptus is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Myrtaceae. Die genus staan bekend as die Bloekoms. Hierdie genus is oorheersend in Australië waar almal behalwe een van die ongeveer 750 spesies endemies is.
Kitsfeite Eucalyptus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Eucalyptus | |
---|---|
Bloeisels, kapsules, blomme van E. tereticornis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Myrtoideae |
Tribus: | Eucalypteae |
Genus: | Eucalyptus L'Hér. |
Tipespesie | |
Eucalyptus obliqua L'Hér. 1789 | |
Spesies | |
| |
Natuurlike verspreiding. | |
Sinonieme | |
Sluit
Meer as 10 van die spesies word as aggressiewe indringerplante beskou in natuurlike gebiede van Suid-Afrika.