Barnim (distrik)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Barnim is 'n administratiewe distrik in die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit is na die gelyknamige plato uit die Pleistoseen vernoem wat tussen die oerstroomvalleie van Eberswalde en Berlyn loop.
Meer inligting Wapen, Ligging in Duitsland ...
Wapen | Ligging in Duitsland |
---|---|
Basiese gegewens | |
Deelstaat: | Brandenburg |
Administratiewe setel: | Eberswalde |
Oppervlakte: | 1 494 vk km |
Bevolking: | 179 365 (31 Desember 2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 120 inwoners per vk km |
Kenteken: | BAR, BER, EW |
Administratiewe verdeling: | 25 munisipaliteite |
Landrat: | Bodo Ihrke (SPD) |
Amptelike webwerf: | barnim.de |
Ligging in Brandenburg | |
Sluit
Die grootste stedelike nedersettings in Barnim is Eberswalde (wat as administratiewe setel dien) en Bernau bei Berlin.
Meer inligting Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg ...
Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
Sluit