Uckermark is 'n administratiewe distrik in die noordooste van die Duitse deelstaat Brandenburg wat sy naam aan die gelyknamige historiese landskap ontleen het.

Meer inligting Wapen, Ligging in Duitsland ...
Uckermark
Wapen Ligging in Duitsland
Basiese gegewens
Deelstaat:Brandenburg
Administratiewe setel:Prenzlau
Oppervlakte:3 058,08 vk km
Bevolking:120 878 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid:39,5 inwoners per vk km
Kenteken:UM
Administratiewe verdeling:34 munisipaliteite
Landrat:Karina Dörk (CDU)
Amptelike webwerf:uckermark.de Geargiveer 2 September 2011 op Wayback Machine
Ligging in Brandenburg
Sluit
Baksteengotiese boukuns in Prenzlau. Die stad dien as administratiewe setel van die distrik
Markplein in Angermünde
'n Bloureier in die natuurbewaringsgebied Kleine Schorfheide

Met 'n oppervlakte van 3 058 km² is Uckermark die grootste landelike distrik in Duitsland, maar met 'n bevolking van slegs sowat 121 000 ook een van die mees yl bevolkte distrikte. Sy administratiewe sentrum is Prenzlau.

Meer inligting Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg ...
Vlag vann Brandenburg Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg Wapen van Brandenburg
Selfregerende stedeBrandenburg an der HavelCottbusFrankfurt (Oder)Potsdam
DistrikteBarnimDahme-SpreewaldElbe-ElsterHavellandMärkisch-OderlandOberhavelOberspreewald-LausitzOder-SpreeOstprignitz-RuppinPotsdam-MittelmarkPrignitzSpree-NeißeTeltow-FlämingUckermark
Sluit

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.