Balearica
From Wikipedia, the free encyclopedia
Balearica is 'n genus van voëls in die familie van kraanvoëls (Gruidae). Die genus omvat 2 spesies.[1]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Balearica | |
---|---|
'n Mahem | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Balearica Brisson, 1760 |
Spesies | |
Balearica pavonina | |
Sinonieme | |
Basityto |
Sluit
Voëls in die genus kom vandag slegs in Afrika suid van die Sahara voor. Hulle is die enigste kraanvoëls wat hul neste in bome maak. Soos alle kraanvoëls vreet hulle insekte, reptiele en klein soogdiertjies.