Mahem
voëlspesies in die kraanvoëlfamilie Gruidae / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die mahem (Balearica regulorum) is 'n redelik algemene standvoël. Hierdie spesie is die enigste kraanvoëls wat in bome kan broei, want hulle kan met die agterste toon om takke vasklou. Om hierdie rede, en 'n paar ander, word geglo dat hierdie relatiewe klein Balearica-kraanvoël die verteenwoordigers is van hulle Gruidae-voorouers.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Mahem | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. regulorum |
Binomiale naam | |
Balearica regulorum Bennett, 1834 | |
Sluit