Astrachanse Jode
mense van Joodse oorsprong en geloof wat in Astrachan woon / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Astrachanse Jode is mense van Joodse oorsprong en geloof wat in Astrachan woon, 'n multikulturele stad in Suidwes-Rusland wat eens 'n onafhanklike khanaat was. Alhoewel hulle tot verskeie subetniese groepe behoort, soos Asjkenasiese, Sefardiese en Bergjode, vorm Astrachanse Jode 'n verenigde gemeenskap met 'n gedeelde identiteit.
Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...
Astrachanse Jode | |
---|---|
Astrachanse rabbyn Israel Kaplan met sy familie | |
Totale bevolking: | ~3 500 |
Belangrike bevolkings in: | Rusland
|
Taal: | Russies, Jiddisj, Hebreeus |
Geloofsoortuiging: | Judaïsme |
Verwante etniese groepe: | Ander Joodse groepe |
Sluit