Astrachan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Astrachan (Russies: А́страхань) is 'n groot stad in die Suid-Europese deel van Rusland en die hoofstad van die Astrachan-oblast. Die stad is geleë aan die Wolga-rivier, waar dit in die Kaspiese See uitmond. Met die laaste sensus in 2013 was die inwonertal 527 345.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Astrachan-oblast.
Astrachan Астрахань | |
---|---|
Stad | |
Kremlin-katedraal van Astrachan | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°19′25″N 48°02′12″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Stigting | 1558 |
Stadstatus | 1717 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Irina Joerjewna Jegorowa[1][2][3] |
Oppervlak | |
• Totaal | 500 km2 (190 vk. myl) |
Hoogte | −28 m (−92 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 527 345 |
Tydsone | UTC+04:00 (MSK) |
Poskode | 414000-414057 |
Skakelkodes | 7 8512 |
Webwerf | astrgorod.ru |
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.