Aranos
Nedersetting in suidelike Namibië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Aranos is 'n nedersetting in suidelike Namibië, in die streek van Hardap, Namibië en word beskou as 'n grensstasie na die nabygeleë Kalahariwoestyn. In 2011 het die dorp 3 683 inwoners getel met 'n toerisme-georiënteerde ekonomiese struktuur. Daar is ook 'n klein lughawe vir vlugreise in die Kalahari.