Allister Coetzee
From Wikipedia, the free encyclopedia
Allister Coetzee (gebore op 23 Mei 1963 te Grahamstad, Suid-Afrika) is 'n professionele rugbyafrigter. Hy is op 12 April 2016 aangewys as die nuwe afrigter van die senior Springbokspan.
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
| |||||
Geboortedatum | 23 Mei 1963 (1963-05-23) (60 jaar oud) | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboorteplek | Grahamstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,70 m | ||||
Massa | 72 kg | ||||
Skool | Merry Waters High | ||||
Universiteit | Dower-kollege | ||||
Vername familie | Kevin Luiters (nefie) | ||||
Beroep | Professionele rugbyafrigter | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Seniorafrigter | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1992–1996 | Oostelike Provinsie | ||||
korrek soos op 1 Junie 2014. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1992–1996 | SARU-span (voor samesmelting) | kaptein | |||
korrek soos op 14 Julie 2013. | |||||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
1998, 2000 2001–2003 2002–2003 2005–2006 2008–2015 2008–2015 2015–2016 2016–2018 2018–2020 2021– 2021– |
Opkomende Springbokke Mighty Elephants Oostelike Provinsie Cats Westelike Provinsie Stormers Kobelco Steelers Suid-Afrika Canon Eagles Rugby Rovigo Namibië | ||||
korrek soos op 9 September 2023. |
Sluit
Coetzee sluit in 2008 aan by WP Rugby met 'n ryk ondervinding op provinsiale en nasionale vlak.[1] Hy was die seniorafrigter van die Stormers in Superrugby en die Westelike Provinsie se Curriebekerspan tot in 2015.
Hy was voorheen ook betrokke by die Oostelike Provinsie (2002–2003), die Cats (2006), SA onder-23 en was die Haaie se hulpafrigter in 2000 saam met Jake White, onder Hugh Reece-Edwards.