Airblue
From Wikipedia, the free encyclopedia
Airblue Limited (IATA: PA, ICAO: ABQ) (gestileer as airblue) is 'n Pakistanse privaatlugredery met sy hoofkantoor op die 12de verdieping van die Islamabad Aandelebeurstorings (ISE) in Islamabad, Pakistan.[1] Airblue bedryf geskeduleerde binnelandse en internasionale vlugte, laasgenoemde na Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate.
Kitsfeite IATA, ICAO ...
| |||||||
Gestig | 2003; 21 jaar gelede (2003) | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 18 Junie 2004; 19 jaar gelede (2004-06-18) | ||||||
Hoofspille | Jinnah Internasionale Lughawe (Karatsji) | ||||||
Fokusstede | |||||||
Lojaliteitsprogram | Blue Miles | ||||||
Subsidiêre | Airbahn | ||||||
Vlootgrootte | 11 | ||||||
Bestemmings | 12 | ||||||
Hoofkantoor | Islamabad Aandelebeurs-torings Islamabad, Pakistan | ||||||
Sleutelpersone | Tariq M. Chaudhary (stigter & HUB) | ||||||
Webwerf | airblue.com |
Sluit