Franse departement From Wikipedia, the free encyclopedia
Ain (01) is 'n Franse departement van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes wat vernoem is na die rivier Ain. Die hoofstad (prefektuur) is Bourg-en-Bresse.
Ain (01) | |
---|---|
Gewes | Auvergne-Rhône-Alpes |
Prefektuur | Bourg-en-Bresse |
Onderprefekture | Belley, Gex, Nantua |
Bevolking | 652 432 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 113 inw./vk km |
Oppervlakte | 5762 vk km |
Arrondissemente | 4 |
Kantonne | 23 |
Munisipaliteite | 407 |
President van die Conseil général |
Jean Deguerry (Rep.) |
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Franse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.