![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/1/16/Ds_AJ_van_Wijk_sr.jpg/640px-Ds_AJ_van_Wijk_sr.jpg&w=640&q=50)
A.J. van Wijk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Adriaan Jacobus van Wijk (Boshof, Oranje-Vrystaat, 23 Julie 1872 - Franschhoek, 21 Augustus 1966) was 'n leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk van 1900 tot 1943, maar hy word veral onthou as die eerste skrywer van die Bybelse dagboek Uit die Beek, wat hy meer as 40 jaar lank behartig het en wat sedert omstreeks 1906 onafgebroke elke jaar verskyn. Die Kaapse Sinode het hom as skriba gekies in 1928 en 1932 en as moderator in 1936 en 1940.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Adriaan Jacobus van Wijk | |
![]() | |
Ds. Adriaan Jacobus van Wijk | |
Naam | Adriaan Jacobus van Wijk |
---|---|
Geboorte | 23 Julie 1872 Boshof, Oranje-Vrystaat |
Sterfte | 21 Augustus 1966 Franschhoek, Kaapland |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Heidelberg, Kaap, Britstown, Kuilsrivier, Franschhoek |
Jare aktief | 1900 - 1943 |
Kweekskool | Universiteit Stellenbosch |
Sluit