![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/e/e6/Groote_Kerk_2009.jpg/640px-Groote_Kerk_2009.jpg&w=640&q=50)
Nederduitse Gereformeerde Kerk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (afgekort N.G. Kerk of NGK) is die oudste Kerk in Suid-Afrika en 'n lid van die Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie, asook die oudste van die Drie Susterkerke. Die NGK het in 2008 1 162 gemeentes gehad in Suid-Afrika, Namibië, Zimbabwe, Zambië, Botswana en Londen geleë. Talle jonger kerke het reeds uit die sendingwerk van die NG Kerk gegroei soos Malawi, Nigerië en Portugal.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/e/e6/Groote_Kerk_2009.jpg/640px-Groote_Kerk_2009.jpg)