asteroïde From Wikipedia, the free encyclopedia
Flora (kleinplaneetnaam: 8 Flora) is ’n groot, helder voorwerp in die asteroïdegordel. Dit is die heel binneste "groot" asteroïde; geen asteroïde wat nader aan die Son lê, het ’n deursnee van meer as 25 km, of 2⁄11 dié van Flora, nie. Voor die ontdekking van die klein 149 Medusa was Flora se wentelbaan gemiddeld die naaste aan die Son.[6] Dit is die sewende helderste asteroïde, met ’n skynbare magnitude van +8,7 by opposisie.[7] Flora kan ’n magnitude van +7,9 bereik by ’n gunstige opposisie naby perihelium, soos in November 2007.
’n Ligkurwegebaseerde 3D-model van Flora. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | J.R. Hind |
Datum | 18 Oktober 1847 |
Kleinplaneet-benaming | (8) Flora |
Kleinplaneet-kategorie | Asteroïdegordel |
Etimologie | Flora (mitologie) |
Wentelbaaneienskappe[1] | |
Epog 26 November 2005 | |
Afelium | 2,546 AE |
Perihelium | 1,858 AE |
Halwe lengteas | 2,202 AE |
Wentelperiode | 1193,549 d |
Gem. anomalie | 156,401° |
Baanhelling | 5,886° |
Lengteligging van stygende nodus | 111,011° |
Periheliumhoek | 285,128° |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 136 × 136 × 113 km[2] 145 × 145 × 120 km[3] |
Massa | 8,47×1018 kg[2] 4,3×1018 kg[4] |
Gem. digtheid | 3,13±1,43 g/cm3[2] |
Rotasieperiode | 0,533 d[1] |
Spektraaltipe: | S-tipe[1] |
Skynmagnitude | 7,9[5] tot 11,6 |
Absolute magnitude | 6,49[1] |
Hoekgrootte | 0,21" tot 0,053" |
Flora kan die kernoorblyfsel van ’n uiters verhitte, termies ontwikkelde, gedifferensieerde planetesimaal wees wat later versteur is.[8]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.