gemiddelde afstand tussen die Aarde en die Son From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Astronomiese eenheid (AE, Engels: AU) is die gemiddelde afstand tussen die Aarde en die Son. Een astronomiese eenheid is gelyk aan sowat 150 miljoen kilometer. Die mees onlangse meting gee die presiese waarde as: 149 597 870,691 km.[1] Hierdie maat word in sterrekunde gebruik om afstande in die ruimte aan te dui.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.