Н (Cyrillies)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Н (kleinletter: н) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie met die letter H in die Latynse alfabet verwar word nie. Dit word uitgespreek as /n/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam nasj (нашь) en het dit ’n syferwaarde van 50 gehad.