Map Graph

Tzaneendam

Die Tzaneendam is geleë in die Groot-Letabarivier, Limpopo, Suid-Afrika en is in 1977 gebou. Die wal is 50 m hoog, die bakmaat is 157 miljoen m³ en die oppervlakte 11 636 000 m². Hierdie dam lewer water aan Polokwane en Tzaneen, en lewer besproeiingswater aan die Letabavallei.

Read article
Lêer:Tzaneen.jpg