Map Graph

Dwarsfontein

Dwarsfontein is 'n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Read article
Lêer:South_Africa_Limpopo_location_map.svg