Map Graph

Mokgoba

nedersetting in Limpopo, Suid-Afrika

Mokgoba is 'n nedersetting suid en digby Modjadjiskloof in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Read article
Lêer:South_Africa_Limpopo_location_map.svg