Map Graph

Sittard-Geleen

Sittard-Geleen is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 95 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 81 km². Sittard-Geleen is in 2001 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Sittard, Geleen en Born. Eersgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.

Read article
Lêer:Chemelot.jpgLêer:Sittard_vlag.svgLêer:Inofficial_coat_of_arms_of_Sittard-Geleen.svgLêer:Map_-_NL_-_Municipality_code_1883_(2009).svg