Map Graph

Schinnen

Schinnen is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die voormalige munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Die dorp Schinnen het sowat 3 000 inwoners (2005).

Read article
Lêer:Kasteel_Doenrade.jpgLêer:Schinnen_vlag.svgLêer:Schinnen_wapen.svgLêer:Map_-_NL_-_Municipality_code_0962_(2009).svg