Suid-Afrikaanse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia
Willem (Willie) Abraham van Niekerk (29 Junie 1937 in Pretoria[1] – 8 Augustus 2009) was 'n Suid-Afrikaanse dokter, professor en politikus. Dr van Niekerk was die Minister of Gesondheid in die kabinet van P.W. Botha van 1985 tot 1989 en Administrateur-generaal van Suidwes-Afrika van 1983 tot 1985.
Willem Abraham van Niekerk M.B. Ch.B., MRCOG, FCOG (CMSA), M.D., FRCOG, F.I.A.C | |
---|---|
Minister van Gesondheid | |
Termyn 1985–1989 | |
President | P.W. Botha |
Voorganger | Cornelis van der Merwe |
Opvolger | Rina Venter |
Administrateur-generaal van Suidwes-Afrika | |
Termyn 1 Februarie 1983 – 1 Julie 1985 | |
Voorganger | Danie Hough |
Opvolger | Louis Pienaar |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | Willem Abraham van Niekerk 29 Junie 1937 Pretoria, Transvaal |
Sterf | 3 Augustus 2009 (op 72) |
Politieke party | Nasionale Party |
Alma mater | Universiteit van Pretoria, ook Londen |
Beroep | Mediese dokter, politikus |
As medikus het hy gespesialiseer in sitogenetika, selbiologie, ginekologie en verloskunde.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.