Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vrye toegang (Engels: open access) verwys na navorsinguitsette wat aanlyn en sonder koste of ander hindernisse versprei word.[1] Moontlik met die byvoeging van 'n Creative Commons lisensie om hergebruik te bevorder.[1] Vrye toegang kan toegepas word op alle vorme van gepubliseerde navorsingsuitsette, insluitend akademiese joernaal artikels met of sonder kollegiale toetsing, konferensie papiere, tesisse,[2] boek hoofstukke,[1] en monografieë.[3]
Subklas van | free to read |
---|---|
Onderdeel van | open knowledge |
Faset van | Uitgewersbedryf, Wetenskaplike kommunikasie, Intellektuele eiendom, Vrye kultuurbeweging, open knowledge |
Gekarakteriseer deur | open |
Teenoorgestelde van | betaalmuur |
Wikidata-eienskap | online access status |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.