Verulam

From Wikipedia, the free encyclopedia

Verulammap

Verulam is 'n dorp 27 km noord van Durban, in die provinsie van KwaZulu-Natal, in die ooste van Suid-Afrika. Die dorp is in die vallei van die Mdlotrivier geleë. Die Hazelmeredam is naby die dorp.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Verulam
Thumb
Verulam in die aand
Thumb
Verulam
 Verulam se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°39′S 31°3′O
Land Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Stigting1850
Oppervlak
  Totaal18,13 km2 (7,00 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal37 273
  Digtheid2 056/km2 (5 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.3%
  Indiërs/Asiërs59.1%
  Bruin mense1.5%
  Swart mense38.2%
  Ander6.2%
Taal (2011)
  Engels 62.2%
  Zoeloe 25.4%
  Xhosa 4.9%
  Ndebele 1.3%
  Ander 6.2%
Poskode (strate)
4339
Poskode (posbusse)
4340
Skakelkode032
Sluit

Geskiedenis

Die dorp is in 1850 gestig toe 400 Metodiste uit Brittanje onder die beskerming van die graaf van Verulam na hierdie omgewing gebring is. Hulle het die dorp na hom vernoem. Vandag is Verulam hoofsaaklik 'n Indiërdorp.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Verwysings

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.