From Wikipedia, the free encyclopedia
Surabaya (uitgespreek as Soeraa-baa-jaa) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Die stad staan bekend as die hoofkwartier en opleidingsentrum van die Indonesiese Vloot.
Surabaya | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oos-Java |
Stigting | 1293 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 274 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 100 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 2.938.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 10.721/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Bambang Dwi Hartono |
Amptelike webwerf | http://www.surabaya.go.id. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.