1898 konflik tussen Spanje en die Verenigde State From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Spaans-Amerikaanse Oorlog (Engels: Spanish–American War, Spaans: Guerra hispano-estadounidense) was 'n gewapende stryd tussen die Verenigde State van Amerika en Spanje, wat op 25 April 1898 met die Rewolusie in die Filippyne en Kuba begin het en op 12 Augustus 1898 met die anneksasie van die Filippyne, Guam, Kuba en Puerto Rico deur die Verenigde State van Amerika geëindig het.
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Spaans-Amerikaanse Oorlog | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Deel van die Filippynse Rewolusie en die Kubaanse Onafhanklikheidsoorlog | ||||||||
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;" | Die Slag van San Juan, Puerto Rico | ||||||||
| |||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Strydende partye | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa; | Spanje | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Aanvoerders | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | William McKinley |
Maria Christina Práxedes Sagasta Patricio Montojo Pascual Cervera Arsenio Linares Manuel Macías Ramón Blanco Antero Rubin Valeriano Weyler Fermin Jaudenes | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Sterkte | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | Kuba: 30 000 milisie |
Kuba: 278 447 soldate en milisie Puerto Rico: 10 005 soldate en milisie Filippyne: 51 331 soldate en milisie | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Ongevalle en verliese | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa; | Spaanse Vloot: 560 dood 300-400 gewond Spaanse Leër: 3 000 dood of gewond (in Filippyne) 6 700 gevange (Filippyne) 13 000 dood (in Kuba) 10 000 tydens gevegte 50 000weens siektes (Kuba) |
Met die oorlog het Spanje sy laaste beduidende kolonies verloor, terwyl die VSA 'n imperialistiese mag geword het. Ná sy neerlaag het Spanje die Karoline-eilande, die Noordelike Mariana-eilande en Palau aan die Duitse Keiserryk verkoop, wat ná die einde van die Eerste Wêreldoorlog weer verloor is. Kuba het op 20 Mei 1902 onafhanklik geword en ná die Tweede Wêreldoorlog die Filippyne op 4 Julie 1946.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.