Remove ads

Somaliland (Somalies: Soomaaliland; Arabies: صوماليلاند, Ṣūmālīlānd of أرض الصومال, Arḍ aṣ-Ṣūmāl), amptelik die Republiek Somaliland[8] (Somalies: Jamhuuriyadda Somaliland; Arabies: جمهورية أرض الصومال Jumhūrīyat Arḍ aṣ-Ṣūmāl), is 'n selfregerende gebied in die noordweste van Somalië wat poog om as 'n onafhanklike staat erken te word. In teenstelling met die suidelike dele van Somalië beskik Somaliland oor 'n werkende regering en 'n groot mate aan wet en orde. Ondanks Somaliland se relatiewe sukses word die gebied nie deur enige ander land as 'n onafhanklike staat erken nie. Somaliland het op 18 Mei 1991 sy onafhanklikheid verklaar nadat die regering van Somalië in duie gestort het. Daar is sedert 2003 'n konflik tussen Puntland en Somaliland oor die toekoms van Somalië.

Thumb
Kaart van Somaliland
Kitsfeite
Republiek Somaliland
Jamhuuriyadda Somaliland (Somalies)
جمهورية أرض الصومال
Jumhūrīyat Ṣūmālīlānd (Arabies)
Thumb Thumb
Vlag Embleem
Nasionale leuse: لا إله إلا الله محمد رسول الله
Lā ilāhā illā-llāhu; muhammadun rasūlu-llāhi
(Arabies vir: "Daar is geen god behalwe Allah; Mohammed is die boodskapper van Allah")
Volkslied: Samo ku waar
(Somalies vir: "Leef in die ewige vrede")
Thumb
Hoofstad Hargeisa

9°33′N 44°3′O

Grootste stad Hargeisa
Amptelike tale Somalies en Arabies[1]
Regering

President
Adjunkpresident
Presidensiële grondwetlike
republiek
Abdirahman Mohamed Abdullahi
Mohamed Aw-Ali Abdi
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
van Somalië
18 Mei 1991
nie erken nie[2][3]
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
76 000a km2  ()
29 344 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2024-skatting
 - Digtheid
 
6 200 000[4] ()
81,6 / km2 ()
211,3 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$3,782 miljard[5]
$852[5]

Geldeenheid Shillingb (SLSH)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .so (Somalië)
Skakelkode +252 (Somalië)
a. Die opgeëiste gebied beloop 177 000 km².[6][7]
b. Geldeenheid slegs geldig vir plaaslike gebruik.
Sluit

Hargeisa is die hoofstad en grootste stad. Somaliland het 'n oppervlakte van 76 000 km² en 'n bevolking van 6 200 000 in 2024 gehad.

Remove ads

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.

Remove ads