Sneeuberge

bergreeks naby Nieu-Bethesda, Oos-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Sneeubergemap

Die Sneeuberge is 'n bergreeks geleë in die noordwestelike hoek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika, net noord van Nieu-Bethesda. Een van die hoogste pieke is die Kompasberg, 2 502 m hoog. Die Sondagsrivier ontspring naby Kompasberg.[1] Die Lootsbergpas dra die N9 nasionale pad oor die Sneeuberge. Die Voor-Sneeuberg lê net suid van Nieu-Bethesda, en die Onder-Sneeuberg na die suidweste, naby Aberdeen.

Thumb
Die Sneeuberge by Nieu-Bethesda.
Thumb
William John Burchell se karavaan trek oor die Sneeuberge, vroeë 19de eeu.

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.