Seweweekspoortpiek

From Wikipedia, the free encyclopedia

Seweweekspoortpiekmap

Die Seweweekspoortpiek is in die Klein-Swartberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2325 m hoog, die hoogste punt in die Wes-Kaap. Die Seweweekspoort is daar naby.[1]

Kitsfeite
Seweweekspoortpiek
Thumb
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 2 325 meter bo seevlak
Reeks Swartberg
Koördinate 33°23′S 21°21′O
Thumb
Seweweekspoortpiek
Sluit

Sien ook

Verwysings

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.