From Wikipedia, the free encyclopedia
SG Wattenscheid 09 is 'n Duitse sokkerklub uit Bochum in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale. Wattenscheid is 'n stadsdeel van Bochum wat tot 1975 'n onafhanklike dorp was.
Volledige naam | Sportgemeinschaft Wattenscheid 1909 e.V. |
Stigtingsdatum | 18 September 1909 |
Tuisveld | Lohrheidestadion Bochum |
Kapasiteit | 16 233 |
Kompetisie | Regionalliga Wes |
Die klub het op 18 September 1909 ontstaan as die Ballspiel-Verein Wattenscheid deur die samesmelting van BV Sodalität der Wattenscheid en BV Teutonia Wattenscheid. Die klub het tydens die Tweede Wêreldoorlog die eerste keer prominensie verwerf toe dit in die 1944/45-seisoen die oorlogsontwrigte Gauliga Wesfale gehaal het.
Die absolute hoogtepunt van die klub se geskiedenis is ongetwyfeld toe Wattenscheid die wêreld verstom het deur vanaf 1990 tot 1994 in die Bundesliga deur te bring.
Die klub het ook 'n redelike sterk vroue-afdeling.
|
|
Regionalliga Wes 2013/14-seisoen | |
Alemannia Aken, VfL Bochum II, Fortuna Düsseldorf II, SC Rooiwit Essen, 1. FC Keulen II, SC Fortuna Keulen, FC Viktoria Keulen, Bayer 04 Leverkusen II, SV Lippstadt 08, Sportvriende Lotte, VfL Borussia Mönchengladbach II, SC Rooiwit Oberhausen, FC Schalke 04 II, Sportvriende Siegen, KFC Uerdingen 05, SSVg Velbert, SC Verl, SG Wattenscheid 09, SC Wiedenbrück 2000 | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.