From Wikipedia, the free encyclopedia
Fortuna Düsseldorf is 'n sokkerklub uit die stad Düsseldorf in Duitsland. Die klub speel sy tuiswedstryde in die LTU-Arena met plek vir 51 500 toeskouers. Van 1972 tot 2001 het Fortuna in die Rheinstadion gespeel. Die klub het ontstaan uit 'n reeks samesmeltings tussen bestaande Düsseldorfse klubs tussen 1913 en 1919. In 1979 het Fortuna die eindstryd van die Europese beker II gehaal, maar na ekstra tyd teen FC Barcelona verloor.
Volledige naam | Düsseldorfer Turn- und Sportverein Fortuna 1895 e.V. |
Stigtingsdatum | 5 Mei 1895 |
Tuisveld | LTU-Arena, Düsseldorf |
Kapasiteit | 51 500 |
Kompetisie | Bundesliga 2 |
1979 Endspiel im Europapokal der Pokalsieger
3:4 n.V gegen Fc Barcelona
|
|
2. Bundesliga 2010/11-seisoen | |
FC Augsburg - TSV 1860 München - FC Erzgebirge Aue - Karlsruher SC - MSV Duisburg - VfL Osnabrück - |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.