plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia
Ruschia, in die volksmond bekend as die beesvygies, is 'n vetplant-genus wat tot die Aizoaceae behoort en in 1926 vir die eerste keer beskryf is. Die genus is inheems aan Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. Die plante is klein, regop struikies maar kan ook in die rankformaat voorkom.[1] Ongeveer 40 van die spesies behoort tot die fynbos-bioom. Soos by ander vygies lok die helderkleurige blomme bye, skoenlappers en kewers wat hulle bestuif. Lede van die genus kan maklik met Lampranthus en Drosanthemum verwar word, wat egter groter blomme met 'n groter verskeidenheid kleure het.[2]
Beesvygies | |
---|---|
R. maxima, een van die grootste spesies in die genus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Ruschia Schwantes |
Spesies | |
|
Die genus is vernoem na Ernst Julius Rusch (1867-1957), 'n Namibiese boer en plantversamelaar.[3]
Daar is 208 spesies wat tot die genus hoort:[4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.