Die Recht Malanprys is ’n prys wat jaarliks toegeken word vir die beste niefiksieboek met ’n Suid-Afrikaanse tema in Afrikaans of Engels. Dit is vir die eerste keer in 1978 aan Anna Böeseken toegeken vir haar boek Slaves and Free Blacks at the Cape, 1658–1700.

Meer inligting Jaar, Wenner ...
JaarWennerWerk
2020Jonny SteinbergOne day in Bethlehem
2019Rob RoseSteinheist: Markus Jooste, Steinhoff and SA’s biggest corporate fraud
2016Milton ShainA Perfect Storm: Antisemitism in South Africa 1930-1948
2015Mark GevisserLost and Found in Johannesburg
2014Irina Filatova en Apollon DavidsonThe Hidden Thread: Russia and South Africa in the Soviet Era
2013Stephen EllisExternal Mission
2012Anton HarberDiepsloot
2011Bill NassonThe War for South Africa
2010Elsa JoubertReisiger
2009Tony LeonOn the Contrary
2009Jonny SteinbergThree-Letter Plague: A Young Man's Journey Through a Great Epidemic
2008Mark GevisserThabo Mbeki: The Dream Deferred
2007Leon RousseauDie groot avontuur: Wondere van die lewe op aarde
2006Antony AltbekerThe Dirty Work of Democracy: A Year on the Streets with the SAPS
2005Uma Dhupelia-MesthrieGandhi's Prisoner?: The Life of Gandhi's Son Manilal
2004Hermann GiliomeeThe Afrikaners: Biography of a People
2003Karel SchoemanDie laaste Afrikaanse boek: Outobiografiese aantekeninge
2002Karel SchoemanArmosyn van die Kaap [2 volumes]
2001Greg MillsThe Wired Model: South Africa, Foreign Policy, and Globalisation
2000J.C. KannemeyerLeipoldt: ’n Lewensverhaal
1999Jaap SteynVan Wyk Louw: ’n Lewensverhaal
1998Karel SchoemanDogter van Sion: Machtelt Smit en die 18de-eeuse samelewing aan die Kaap, 1749–1799
1997Hennie AucampGekaapte tyd: ’n Kladboek, September 1994-Maart 1995
1996J.C. KannemeyerLangenhoven: ’n Lewe
1995Elza MilesLifeline Out of Africa: The Art of Ernest Mancoba
1994Gerrit OlivierN.P. van Wyk Louw: Literatuur, filosofie, politiek
1993Wiets Beukes, red.Boekewêreld: Die Nasionale Pers in die uitgewersbedryf tot 1990
1992Fransjohan PretoriusKommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899–1902
1991Christoffel Frederik Jacobus MullerSonop in die Suide: Geboorte en groei van die Nasionale Pers 1915–1948
1990Niel du Plessis en Graham Duncan
met bydraes deur Bruce Bayer; waterverfsketse deur Elise Bodley
Bulbous Plants of Southern Africa: A Guide to Their Cultivation and Propagation
1989OnbekendOnbekend
1988Peter Berger en Bobby Godsell, reds.A Future South Africa: Visions, Strategies, and Realities
1987Trewhella Cameron en Burridge Spies, reds.Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika in woord en beeld
1986Eve Palmer; geïllustreer deur Brenda ClarkeThe South African Herbal
1985Hobhouse, Emily; geredigeer deur Rykie van ReenenBoer War Letters
1984At van WykDie Keeromstraatkliek: Die Burger en die politiek van koalisie en samesmelting 1932-1934
1983Karel SchoemanVrystaatse erfenis: Bouwerk en geboue in die 19de eeu
1982Flip Smit en J.J. BooysenSwart verstedeliking: Proses, patroon en strategie
1981Jaap SteynTuiste in eie taal: Die behoud en bestaan van Afrikaans
1980A. J. BrinkWoordeboek van Afrikaanse geneeskundeterme
1979J.C. KannemeyerGeskiedenis van die Afrikaanse literatuur [Volume 1]
1978Anna BöesekenSlaves and Free Blacks at the Cape, 1658-1700
Sluit

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.